Modulekode | CDD 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Beginsels en benaderings van kurrikulum-/programontwerp en -ontwikkeling. Internasionale en nasionale modelle en ontwikkelinge op hierdie terrein. Beginsels van uitkomsgebaseerde programontwerp binne die SAQA-konteks. Kurrikulumontwikkelingsmodelle en instrumente in aksie. Situasie-taakanalise en behoeftebepaling. Ontwikkeling. Disseminasie. Implementering as veranderingsproses. Assessering en evaluering. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BEdHons Algemeen
BEdHons Assessering en Kwaliteitsversekering in Onderwys en Opleiding BEdHons Fisiese wetenskappe-onderwys BEdHons Leerondersteuning BEdHons Lewenswetenskappe-onderwys BEdHons Onderwysbestuur, -reg en -beleid BEdHons Onderwyser Opvoeding en Professionele Ontwikkeling BEdHons Rekenaargeïntegreerde Onderwys BEdHons Tegnologie-onderwys BEdHons Wiskundeonderwys |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App